Raak rekenaar geletterd

 

Min van ons het die tyd om deur dik rekenaarhandboeke te worstel om rekenaarvaardig te word. Die gevolg hiervan is dat sulke boeke na ‘n rukkie iewers “gebêre” en dan vergeet word. In hierdie reeks boeke is probeer om sover moontlik slegs daardie inligting te behandel wat die gemiddelde gebruiker benodig om vinnig rekenaarvaardig te word. Die boeke is in maklike Afrikaans geskryf, met Engelse terme waar nodig, om verstaanbaarheid te verbeter.

Klik op een van die skakels hieronder vir meer besonderhede:

 

Raak rekenaar geletterd Deel1- Windows XP

Raak rekenaar geletterd Deel 2- Microsoft Excel

Raak internet geletterd

Kontak ons

 

L B Produksies


                    Die Knoop      Litnet     Wikipedia Afrikaans     Ananzi