Kry jou eie web tuiste vanaf slegs R150 pm

Intreevlak webtuiste:Image

Vir slegs R150 per maand kry jy die volgende:

  1. Jou eie plaaslike domein bv. www.computecsa.co.za
  2. Een web bladsy wat ons vir jou ontwerp en maandeliks in stand hou
  3. Twee e-pos adresse by jou eie domein bv. This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
  4. Telefoniese en e-pos ondersteuning rakende hierdie webblad

Computec het meer as 20 jaar web ontwerp ondervinding. Hierdie baie aantreklike aanbod is daarop gemik om individue en klein besighede ook die geleentheid te gee tot 'n web teenwoordigheid. Ons sien gereeld hoe mense duur betaal vir 'n eenvoudige webblad wat gou verouderd raak en nie instand gehou word nie. Daarom bied ons hierdie pakket sodat jou web inligting vars en op datum gehou kan word.

Indien jy 'n meer omvangryke webtuiste benodig kan ons jou help met die programmering daarvan. Skakel ons gerus vir 'n afspraak.

Voorwaardes:

  • Eenmalige domein registrasie en opstel koste van R300.
  • Een jaar minimum kontrak.

Kontak ons vandag nog vir ’n afspraak om jou spesifieke behoeftes te bepaal.

Kliek hier om ons te kontak